Comment on Lemmy be like
TastehWaffleZ@lemmy.world 13 hours ago
Ek is mal oor jou gebruikersnaam. Ek ook.
Dankie!! Jy is die eerste wat agter kom.
As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer n bietjie vann gemeenskap daar bou.
n bietjie van
Ek sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
Ah lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.
Ek-Hou-Van-Braai@piefed.social 13 hours ago
Dankie!! Jy is die eerste wat agter kom.
As jy nog nie weet van !southafrica@piefed.social weet nie gaan loer daar rond. Ek probeer
n bietjie van
n gemeenskap daar bou.TastehWaffleZ@lemmy.world 11 hours ago
Ek sal dit nagaan, dankie vir die voorstel! Ek het van Suid-Afrika af geïmmigreer toe ek 4 was, so ek kan dit redelik goed praat, maar my lees- en skryfbegrip is nie-bestaande, so ek gebruik Google Translate om te help lol.
Ek-Hou-Van-Braai@piefed.social 11 hours ago
Ah lekker, meeste mense in SA kan goed Engels praat, daai Community is meestal Engels.